Katoen en katoenproduksie is deel van ons alledaagse lewe en het honderde gebruike, van denimklere tot seep. Soos die vraag na meer natuurlike produkte deur verbruikers toeneem, moet die produksie van hierdie produkte uiteraard ook toeneem. In 6 Julie 2019 se aflewering van Grootplaas gesels twee kenners uit Suid-Afrika se katoenkraal, Hennie Bruwer en Louis Olivier, oor onder andere die bedryf in Suid-Afrika, en wat Katoen Suid-Afrika doen om die groei daarvan te bevorder.

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas