Jan Hendrik Venter van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye kuier op 19 September 2019 in die Grootplaas-ateljee. Hy gesels met Elsa Esterhuizen oor die Europese Unie se nuwe invoerregulasies vir vars vrugte.

Die invoer van hoenderstukke uit veral die Europese Unie en Brasilië, het al heelwat opskudding in die plaaslike pluimveebedryf veroorsaak. Dit stop egter nie daar nie. Hierdie invoere het ook ‘n invloed op onder andere die graan- en oliesadebedrywe. Dr Dirk Strydom van Graan SA verduidelik hoe hierdie rippeleffek lyk.

Kalenderborg: BASF

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas