Adri Kitshoff Botha van Wildbedryf Suid-Afrika (WRSA) kuier weer in die Grootplaas-ateljee. Sy gesels dié keer oor die belangrikheid van opleiding, veral op wildsplase, en brei uit oor die opleidingsinisiatiewe wat WRSA die afgelope tyd op die been gebring het. King Price het onlangs die landbouversekeringsmark betree en bied pasmaak versekeringsoplossings aan boere. Wynand van Vuuren vertel ons in 13 Junie 2019 se aflewering van Grootplaas meer hieroor.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas