‘n Nuwe nasionale minimumloon het op 1 Januarie vanjaar in werking getree en gemengde gevoelens by veral die landbousektor uitgelok. Jahni de Villiers van Agri SA, wat die sektor nou ook op die minimumloon-kommissie verteenwoordig, gesels op RSG Landbou hieroor. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.