Die melkbedryf het ‘n uiters uitdagende jaar beleef. Melkpryse bly afneem en insetkostes styg, wat veroorsaak dat heelwat melkboere hulle tans in ‘n wurggreep bevind. Dr. Chris van Dijk van die Melkprodusente-organisasie (MPO) kyk saam met ons terug op hierdie uitdagende jaar, en ons hoor hoe sake nou in die melkbedryf staan. Daarna is Lindie Stroebel van die Produce Marketing Associaton (PMA) weer in die ateljee, om ons meer oor ‘n onlangse kleinhandelaars-netwerk-ete te vertel.

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kalenderborg: Swavet

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here