Nampo 2019 het 81 345 besoekers van regoor die land gelok. Ons kyk in 7 Junie se Grootplaas na die eerste van ‘n reeks insetsels wat by een die grootste geleenthede op Suid-Afrika se landboukalender geneem is. Dan het die Afrika-perdesiekte-krisis daartoe gelei dat die bedryf maatreëls en regulasies in plek moes kry sodat die uitvoer van perde na ander lande steeds tot ‘n mate kan voortgaan. Ons kyk na ‘n insetsel hieroor.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas