Dit is geen geheim dat 2020 ‘n uitdagende jaar was nie, selfs vir die landbousektor wat meestal met sy bedrywighede kon voortgaan. ‘n Bekende gesig in die bedryf, dr John Purchase kyk in 18 Desember se episode van Plaas TV terug op hierdie jaar, en ons hoor ook wat 2021 moontlik vir die bedryf kan inhou. Tiaan Koen van VDT Prokureurs gesels ook oor serwitute op plaasgrond.

Markteborg: Nutri Feeds

Kalender en inhoudsborg: Standard Bank

This image has an empty alt attribute; its file name is Plaas-TV-Logo-1.png

Agter die skerms: Plaas TV is ‘n gereelde aanlyn-televisieprogram wat die jongste landbounuus, aktuele kwessies, tegniese inligting, finansiële sake, weer en soveel meer aanraak – alles gefokus op die Suid- en Suider-Afrikaanse landboubedryf.

Plaas TV is a weekday online television programme designed to inform, educate and enrich. The programme will consist of a balanced mix of news, market updates, interviews, weather, event information and much more.

The programme is broadcasted on Mondays, Wednesdays and Fridays at 08:00 on the Plaas TV YouTube channel, which can be accessed at this link. Programmes will be available on demand and can be viewed at any time once uploaded.