Ons staan aan die einde van ‘n moeilike landboujaar, en alhoewel die onlangse reën groot verligting gebring het in die droë dele van die land, word al die probleme ongelukkig nie hiermee opgelos nie. Johann Kotzé van die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie gesels in 12 Desember 2019 se aflewering van Grootplaas meer oor kwessies waarmee die varkbedryf tans te kampe het.

Daarna kuier Omri van Zyl van Agri SA in die ateljee, en ons vind uit of die onlangse reën die droogte kon breek.

Inhoudsborg: Laeveld Agrochem

Nuusborg: Swavet

Weerborg: Laeveld Agrochem

Markteborg: TAL-TEC

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas