‘n Woord of twee oor probiotika en winterlekke

362
Insect protein

Een van die sake waaroor RSG Landbou in Donderdag se program fokus, is die rol van probiotika in pluimveevoeding. Lise Roberts gesels met dr Hannes Viljoen van ANH oor die spysverteringstelsel van pluimvee, asook die hedendaagse rol van antibiotika en hoe probiotika hier kan bydra. 

Daarna gesels Hennie Maas met Johan Mouton oor winterlekke vir vee en hy gee ‘n paar wenke oor die bestuur en toediening van hierdie aanvullings op die plaas. 

Rudi Burger van Goscor brei meer uit oor hulle deelname aan Nampo 2019.


Luister nou dié lekker onderhoude

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Goscor.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.