’n Wurmplan wat weerstandigheid teenwerk

Wurmweerstandigheid is en bly ’n tameletjie, selfs al het jy ’n goeddeurdagte wurmbeheerprogram vir jou vee. Veeplaas het met kenners gesels oor doeltreffende wurmbeheer en die voortslepende probleem van weerstandigheid. … Continue reading ’n Wurmplan wat weerstandigheid teenwerk