Nagmuise, oftewel springhaasrotte, is vir die meeste graanboere ‘n reuse-frustrasie. Hierdie knaagdiertjies mag klein wees, maar kan grootskaalse skade aan graanlande veroorsaak. Boere hoef egter nie moed te verloor as dit by nagmuisbeheer kom nie. Mannemoed, slim planne wat uile en ander roofvoëls betrek, en die Rodex-arsenaal van produkte wat AVIMA teen nagmuise bied, sal dié pestilensie doeltreffend hokslaan. Gerhard Heyns van AVIMA gee raad. Luister hier na die potgooi.

Hierdie potgooi word aan jou gebring deur AVIMA