Estimated reading time: 1 minute

Graan SA se welbekende jaarlikse landbouskou, die 2021 NAMPO Kaap-skou wat vir 8 tot 10 September beplan was, is gekanselleer.

Graan SA is steeds daartoe verbind om ’n tentoonstelling van gediversifiseerde landbouhandel ten bate van ons getroue vennote, die plaaslike gemeenskap, die landbousektor en die breër publiek aan te bied, en ons sien daarna uit om NAMPO Kaap volgende jaar te Bredasdorp Park, net buite Bredasdorp in die Wes-Kaap, aan te bied. – Persverklaring, Graan SA

 ***

Grain SA’s renowned annual agricultural trade show, the 2021 NAMPO Cape event scheduled for 8 to 10 September, has been cancelled.

Grain SA remains committed to presenting a diversified agricultural trade exhibition to the benefit of our loyal partners, the local community, the agricultural sector, and the broader public, and we look forward to hosting NAMPO Cape again next year at Bredasdorp Park, just outside Bredasdorp in the Western Cape. – Press release, Grain SA