Nampo Kaap is vanjaar vir die tweede keer aangebied, en bywoningsgetalle het 2018 s’n ver oortref. Plaas Media het ook hierdie hoogtepunt op die landboukalender bygewoon. Ons kyk na twee insetsels hieroor. Daarna kuier Theo Boshoff van Agbiz in die ateljee. Hy gesels oor die Internasionale Balie-vereniging se onlangse jaarvergadering in Suid-Korea, en die impak van klimaatsverandering op die landbou.

 

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas