Jannie de Villiers, hoof uitvoerende beampte van Graan SA, gee op RSG Landbou terugvoer oor vanjaar se Nampo-oesdag, wat blykbaar ’n reuse-sukses was. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Standard Bank.