Frans van Eden, ’n rekenmeester en besturende direkteur van Prioritise (Pty) Ltd, gesels met RSG Landbou-luisteraars oor die nasionale begroting se impak op landbou en besigheidseienaars. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Standard Bank.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.