Kyk weer 19 Oktober 2018 se aflewering van Grootplaas wanneer ons kyk na die LITS-stelsel en wat presies dit behels.

Suid-Afrika is uiters weerloos teen die uitbreking van oorgrens-veesiektes en dit bemoeilik plaaslike handel en uitvoere. Daarom het die bedryf besluit om ‘n funksionele, nasionale stelsel vir die identifikasie en naspeurbaarheid van vee in Suid-Afrika te ontwikkel. ‘n Konsepdokument is onlangs bekendgemaak om hierdie slaggate tot ‘n mate te verminder en te bestuur. Dr Pieter Vervoort van die Nasionale Dieregesondheidsforum, en Dave Ford van die Rooivleisbedryfsforum, gesels hieroor.

 

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here