Naspeurbaarheid is die afgelope ruk ’n gonswoord in die landbousektor, maar veral in die veebedryf. Kenners meen naspeurbaarheid is nie net belangrik vir die toekoms nie, maar veral vir die hede. Rachelle Cloete van GMP Traceability Management Software gesels op RSG Landbou hieroor. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland. 

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.