Navorsing vorm ‘n belangrike deel van die landbousektor, en so ook in 11 Maart 2020 se aflewering van Grootplaas. Dr Julius Tjelele van die Landbounavorsingsraad gesels oor die belangrikheid van navorsing wat veld- en weidingsbestuur betref. Ons hoor ook hoe boere weidings kan bestuur om die impak van droogte tot ‘n mate te mitigeer.

Daarna kuier dr Chris van Dijk van die Melkprodusente-organisasie in die ateljee, om oor navorsing in dié bedryf te gesels.

Nuusborg: Biomin

Weerborg: Bayer

Markteborg: Henley Business School

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.