Navorsing kan besluitneming in die landbou rig

338

Rolspelers in die landbousektor is direk afhanklik van korrekte en navorsingsgebaseerde inligting om sodoende die regte besluite te neem. Die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid, of BFAP, speel hier ‘n onmisbare rol. Dié instansie genereer jaarliks waardevolle navorsingsinligting wat juis goeie en wetenskaplike besluitneming in die hand werk.

Drie kenners van BFAP, Tracy Davids, Dipuo Boshomane en Marion Delport, het op 28 Mei 2019 in die Grootplaas-ateljee gaan kuier om met Elsa Esterhuizen te gesels oor tendense in die bedryf en die wetenskap agter data-insameling. Kyk hier na dié uitsending.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Nuusborg: BASF

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas