As jy wil boer is dit nie altyd nodig om ‘n groot plaas te hê of voltyds daar te wees nie.  Hennie Maas gesels op RSG Landbou met ‘n sogenaamde naweekboer, Jaco Geldenhuys. Jaco het ‘n unieke kampstelsel vir sy skaapboerdery op die been gebring, wat hom in staat stel om net naweke sy hand oor die boerdery te hou. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here