Netafim Suid-Afrika is een van die top maatskappye wat nuwe tegnologie by Nampo 2018 aan produsente bekendgestel het. Marike Brits het met Michael Esmaraldo van Netafim Suid-Afrika hieroor gesels.