FAO

Het jy al ooit gedink hoe lekker dit sou wees as jy jou plaas se volle potensiaal deur monitering, analise en beheer, sommer so vanuit die palm van jou hand, kon ontgin? Netafim het onlangs ‘n oplossing bekendgestel wat dit moontlik maak, en noem NetBeat met selfvertroue die grootste innovasie in besproeiing. Kyk in 24 Julie 2019 se aflewering van Grootplaas na ‘n insetsel hieroor. Daarna kuier Michael Kidson van die Landbounavorsingsraad in die ateljee, om oor die bestuur van grond as hulpbron te gesels.

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas