Neuswurm is ’n algemene siekte onder skape en bokke wat meer skade op
die lange duur kan meebring as waarop ’n mens jou voorberei het. Dr Bertus Nel, ’n veearts van Calvinia, verduidelik op RSG Landbou dat neuswurm-besmetting kan lei tot erge irritasie van die sinusholtes en neus. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here