Due to the current lockdown regulations and with the safety of all our stakeholders in mind, as well as the projected future trends of the Covid-19 pandemic in South Africa, Bloem Show 2021 has been cancelled. The event was scheduled to take place from 23 April to 1 May.

“We are grateful for the amazing support we have received over the past year from all stakeholders, including exhibitors, performers, sponsors, the agricultural community, and members of the public,” says chief executive officer, Elmarie Prinsloo.

On a positive note, planning has already commenced for the 2022 Bloem Show to be hosted from 27 April to 7 May 2022. – Press release, Bloem Show

***

Na aanleiding van die huidige inperkingsregulasies en met die veiligheid van ons rolspelers en kliënte in gedagte, asook die geprojekteerde tendens van die Covid-19-pandemie in Suid-Afrika, is vanjaar se Bloemskou gekanselleer. Bloemskou 2021 sou vanaf 23 April tot 1 Mei plaasgevind het.

“Ons is so dankbaar vir die ongelooflike ondersteuning wat ons die afgelope jaar van al ons rolspelers, insluitend uitstallers, kunstenaars, borge, diensverskaffers, die landbougemeenskap en lede van die publiek ontvang het. Ek glo ons kan in die komende jaar weer daarop staat maak,” sê die hoof-uitvoerende beampte, Elmarie Prinsloo.

Op ’n positiewe noot word daar reeds beplan aan Bloemskou 2022, wat vanaf 27 April tot 7 Mei sal plaasvind. – Persverklaring, Bloemskou