Obaro sluit vanjaar omtrent op ‘n hoë noot af met die opening van sy 27ste handelswinkel hierdie komende naweek. Nic Bronkhorst kuier op 29 November 2018 in die Grootplaas ateljee om ons meer te vertel oor wat kliënte van dié nuwe tak in Pretoria kan verwag.

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas