Nog terugvoer oor onlangse grondberaad

388

Carin Venter, ons RSG Landbou-medewerker in die Oos-Kaap, het onlangs by ‘n grondberaad op Haga Haga gaan oë wys. Daar het sy met een van die bywoners van die grondberaad Batman Longile van Future Farmers gesels oor oorsese opleidingsgeleenthede vir wolplaas-werkers. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.