RCL Foods kan in byna elke huishouding in Suid-Afrika aangetref word met meer as twintig gewilde handelsmerke. Veevoere val ook onder hierdie sambreel. In 15 Augustus se aflewering van Grootplaas vertel Wouter de Wet ons nou meer.

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas