‘n Aartappelboer van die Tosca-distrik in Noordwes, JP van den Berg, is onlangs as die Toyota Agri SA Jongboer van die Jaar aangewys. Hy gesels met Lise Roberts van RSG Landbou oor waarom hy suksesvol is, en hoe hy die toekoms van die bedryf in Suid-Afrika sien. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

 

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.