Quinton Pretorius van Nutri Feeds, vertel RSG Landbou-luisteraars meer oor hul betrokkenheid by ALFA 2018 wat 18 tot 20 September by die Afridome in Parys plaasvind. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.