Nutri Feeds is besig om een van die leiers in die veevoerbedryf te word, en dit word gedryf deur goeie kliëntediens van tegniese adviseurs en bemarkingspersoneel. Francois van Niekerk van Nutri Feeds gesels in Grootplaas van 27 November 2019 hieroor.

Inhoudsborg: Nutri Feeds

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas