Nutri Feeds het homself oor en oor bewys as voorkeur-voerverskaffer vir veeboere. Wat is die rede hiervoor? Jacques Agenbag gesels in 11 September 2019 se aflewering van Grootplaas met ons hieroor, asook oor Nutri Feeds se formulerings.

Daarna kyk ons na ‘n insetsel van die afgelope Absa top tien Pinotage-toekennings. Die Pinotage-vereniging organiseer jaarliks hierdie kompetisie vir die bevordering van dié wyn, wat so eie is aan Suid-Afrika

Inhoudsborg: Nutri Feeds

Kalenderborg: BASF

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas