Jacques Agenbag, formulasiebestuurder by Nutri Feeds, gesels in Donderdag se RSG Landbou oor die impak wat tegnologie, grondstowwe en selfs die wisselkoers, op die veebedryf het. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Nutri Feeds

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.