Nutri Feeds spog met produkreeks

815

In Grootplaas 17 Januarie gesels Ernest King van Nutri Feeds met ons oor dié maatskappy se enkelmaag-produkreeks, en wat hulle produkte anders maak as die res.

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas