ALFA 2019 is nog op almal se lippe. In 9 Oktober 2019 se aflewering van Grootplaas word daar gekyk na ‘n insetsel oor Nutri Feeds se deelname aan en betrokkenheid by vanjaar se ALFA vee-ekspo.

Inhoudsborg: Nutri Feeds

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas