Nuus oor veeartsenykunde-fakulteit by Fort Hare

350

Die moontlikheid om ‘n veeartsenykunde-fakulteit by die Universiteit van Fort Hare te begin, word tans ondersoek. Carin Venter, RSG Landbou se verteenwoordiger in die Oos-Kaap het by die Agri Oos-Kaap-kongres met dr Johan van Rooyen hieroor gesels. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.