Dr Louis du Pisani, bestuurder van produksie-advies by die Nasionale Wolkwekersvereniging, gesels met Lise Roberts van RSG Landbou oor ’n program wat die NWKV geskryf het wat produsente sal help met die oorskakeling van vleis- na wolskaap. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.