Kyk 13 Oktober 2017 se Grootplaas met Godfried Heydenrych en dr Gerhard Neethling.

In die episode:

    • Godfried Heydenrych van BHBW gesels oor die opwindende nuwe Fendt-trekkerreeks wat die maatskappy tot sy produkreeks gevoeg het.
    • Dr Gerhard Neethling van die Rooivleis-abattoirvereniging gesels oor die nuwe vleis-inspeksieskema wat onlangs aangekondig is.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here