NWKV-lede vergader in die Oos-kaap

611

Die 89ste kongres van die Nasionale Wolkwekersvereniging het op 13 en 14 Junie by die Pine Lodge-oord in Port Elizabeth plaasgevind. Carin Venter, RSG Landbou se medewerker in die Oos-Kaap, het met dr Antonie Geyer en Guillau du Toit gesels tydens die kongres. Luister nou na dié lekker gesprekke.

 

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Standard Bank.