Goue Ramtoekenning vir Mpumalanga se NWKV-voorsitter

477

Die voorsitter van die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) in Mpumalanga, het by vanjaar se nasionale kongres weggestap met die organisasie se Goue Ramtoekenning. Machiel Odendaal en sy vrou, Louise, vertel op RSG Landbou meer oor hulle lewe as skaapboere asook die toekenning wat hulle ontvang het. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Standard Bank.