In Grootplaas van 29 Maart 2018, gesels Elsa Esterhuizen met Nic Bronkhorst van Obaro. Nic vertel onder meer meer waarom dit belangrik is vir beleggers om in die landboubedryf te belê.

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas