Die Old Mutual landboustudent van die jaar-kompetisie

558

In 3 September 2018 se Grootplaas kuier Old Mutual weer ‘n slag in die ateljee.

Landbou word erken as die sektor wat Afrika se volle potensiaal kan ontsluit, maar indiensneming in die sektor is egter op hierdie stadium nie na wense nie. Daarom het die vervaardigers van Grootplaas, Plaas Media, besluit om die landboustudent van die jaar-kompetisie op die been te bring. Adv Koos Nel van Old Mutual, wat die hoofborg van dié kompetisie is, gesels hieroor. Daarna vertel Elbe Thatcher van Old Mutual meer oor vroue se rol in boerderyfinansies.

Inhoudsborg: Old Mutual

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas