Mario van den Heever van die Universiteit van die Vrystaat, is as vanjaar se Old Mutual veekunde-student van die jaar aangewys by die ALFA vee-ekspo in Parys. Hy vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor sy ervaring. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.