Kyk weer na 17 April 2018 se Grootplaas. Mauritz de Bruin van die Bedreigde Wildlewetrust vertel meer oor die bedreigings wat broodbome in Suid-Afrika ervaar en wat die feite rondom die besit van hierdie plante is. Dr Kelly Marnewick, ook van die Bedreigde Wildlewetrust, gesels oor die bewaring van roofdiere en waarom hulle so verbete veg teen die uitroei van hierdie diere. Laaste maar nie die minste nie is ons gereelde gas, Bonné de Bod, weer in die ateljee en sy gee vir ons meer perspektief op veral die groeiende vraag na renosterhoring in Asië.

Nuusborg: Bayer

Weerborg: Standard Bank – South Africa

Markteborg: Hinterland

Kalenderborg: Swavet

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas