Omri van Zyl, Uitvoerende Direkteur van Agri SA, is pas terug in die land na hy die World Farmers’ Organisation se algemene jaarvergadering in Rusland bygewoon het. Hy is tydens die besoek verkies tot ‘n werkkomitee, waar hy Suid-Afrikaanse belange sal verteenwoordig. Hy gesels op RSG Landbou hieroor. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Standard Bank.