Die onlangse aankondiging deur die grondwetlike hersieningskomitee dat hulle ‘n wysiging aan die eiendomsklousule in die Grondwet sal aanbeveel, het omtrent ‘n opskudding in die landbousektor veroorsaak. Agri SA en verskeie ander rolspelers in die bedryf het intussen hul menings hieroor gelug. Omri van Zyl gee op RSG Landbou vir ons ‘n beter perspektief hieroor. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.