Onderrig en opleiding in die kollig

320

Wynand Espach, hoof uitvoerende beampte van Agricolleges International, vertel watter moontlikhede daar deesdae vir voornemende landboustudente bestaan en wat die toekoms inhou.

Ons medewerker in die Oos-Kaap, Carin Venter, het die onlangse Grondwaterdivisie se kongres in Port Elizabeth bygewoon. Die doel van dié konferensie was om spesifiek te kyk na die langtermyn volhoubaarheid van grondwater as hulpbron. Carin het daar met doktors Matthys Pienaar en Tinus Fourie gesels. Luister die onderhoud nou op RSG Landbou.



RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur MSD

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.