Pietman Roos van Agri SA kuier op 13 Februarie 2019 in die Grootplaas-ateljee om ons op hoogte te bring van dié organisasie se beplande aangeleenthede vir 2019. Ons gesels oor Agri SA se konferensie wat in April plaasvind, en die uitdagings wat die organisasie het in terme van kommunikasie met die publiek. Daarna kuier Theo Boshoff van Agbiz by ons in die ateljee om oor die hersiene onteienings-wetsontwerp, wat onlangs gepubliseer is, te gesels.

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas