Jannie Strydom is op 1 Maart as die nuwe hoof uitvoerende beampte van Agri Wes-Kaap aangestel. Lise Roberts van RSG Landbou het gaan uitvind waar sy loopbaan in die landboubedryf begin het en hoe hy die uitdagings in dié diverse provinsie gaan aanpak. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur FNB.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.