Kyk weer in 2 Maart 2020 se aflewering van Grootplaas na ‘n onlangse gesprek met dok Faffa Malan oor die sogenaamde LITS-stelsel, wat poog om meer struktuur aan naspeurbaarheid in Suid-Afrika te gee – ‘n kwessie wat veral nóú onder die vergrootglas is.

Daarna kuier dr Phillip Strydom van die Landbounavorsingsraad in die ateljee, om ons onder andere te vertel hoe jy jou vleis moet vries en ontvries, om uiteindelik die beste eetervaring te hê.

Nuusborg: Biomin.

Weerborg: Bayer.

Markteborg: Henley Business School.

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.