Kyk 12 Maart 2018 se Grootplaas met Agrico en navorsing oor oognaspeuringstegnologie.

In die episode:

  • Kyk hoe Agrico produsente bystaan met die verskaffing van topgehalte besproeiingsprodukte en diens.
  • WA Lombard, ‘n lektor aan die Universiteit van die Vrystaat, gesels oor die konsep van “eye-tracking” en hoe hierdie tegnologie rooivleisverbruikers se voorkeure kan bepaal en die toepassing van reklameboodskappe kan beïnvloed.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Markte: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here